FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Trauma

Tessa van Wijk
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Trauma het in ons tyd meer as net 'n mediese begrip geword. In die harde Suid-Afrikaanse werklikheid voel ons dit al meer aan die lyf. Dr. Tessa is bekend deur haar beradingsprogram op RSG waar sy gewonde harte help heel. Hierdie boek is op sigself 'n terapeutiese sessie in trauma-hantering. Dr. Tessa herlei ingewikkelde sielkundige prosesse tot eenvoudige selfdoenoefeninge. Sy klim in die slagoffer se skoene en help van daar af die moeilike pad na genesing vind. Sy bewys haar as kenner van die “moderne” geestelike siekte: PTSD (post-traumatiese stressindroom). Met die kundigheid van ? terapeut wat daagliks met slagoffers werk, begelei sy die leser en deel haar deurleefde insigte met die begrip van iemand wat self-traumas beleef het. So bemagtig sy slagoffers van 'n wye spektrum traumatiese ervarings: van mishandeling, Grensoorlog, plaasaanvalle, motorkapings enverkragting, tot die middeljare-krisis. Die boek bied haalbare stappe wat toeganklik en byna speels uiteengesit word. Hier geld die basiese terapeutiese beginsels, soos die veg/vlug/vries-ervaring binne die krisis, asook 'n uitkenningsparade van die lewensrowers: innerlike prosesse wat tot die geestelike verwonding ly. In die proses moet diep weggesteekte emosies en innerlike gif uitgelig en hanteer word, sodat die leser kan aanbeweeg.
      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Tessa van Wijk EAN: 9781920654221 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 380 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: 2013-11-13 CITY: GENRE: BODY, MIND & SPIRIT / General, SELF-HELP / Personal Growth / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Popular psychology, Mind, body, spirit: thought and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Dr. Tessa van Wijk is ’n traumaspesialis. Die behandelingsprogram wat sy tydens haar studies ontwikkel het om traumaslagoffers na genesing te begelei, dien as model om beraders op te lei. Sy het die RAU Traumasentrum ontwikkel en bestuur. Sy bied verskeie radioprogramme aan en verskyn gereeld op TV. Haar eerste selfhelpboek Genees jou trauma het in 2010 verskyn. Artikels deur Dr. Tessa verskyn gereeld in tydskrifte soos Sarie, Finesse, Beeld, Landbouweekblad en Huisgenoot. Sy skilder vir ontspanning en is baie lief vir teater, mode en reis.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account