FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Nova Omnibus 2

Fanie Viljoen

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 290.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 290 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 48.33 per month!
      3x monthly payments of R 96.66 with
      4x fortnightly payments of R 72.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Vir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie.Daar is geheime op Nova – gevaarlike geheime. Alles het begin met vreemde ligte in die naghemel. Besoekers uit die buitenste ruimte. Lucas en sy vriende wat ontvoer is deur ruimtewesens – en eksperimente in Nova-eenheid se laboratoriums. Lucas en sy vriende het baie dinge deurgemaak en uitgevind. Maar daar is nog steeds vrae – en die Eindspel is nog op pad.Die laaste twee titels in Fanie Viljoen se naelkou-wetenskapsfiksiereeks is nou in ’n omnibus beskikbaar:Sterreloper.Lucas ken Nova-eenheid se geheime. Hy het met sy eie oë die eksperimente in die laboratoriums gesien: die monstermense die verskrikte ruimtewesens in die tenks. En hy verstaan nou waar sy en sy vriende se spesiale kragte vandaan kom. Hulle was ook eksperimente. Al verskil is - hulle was die suksesverhale ...Maar daar is geheime wat Lucas steeds nie ontrafel het nie. Wie is die geheimsinnige Sterreloper wat gereeld vir hom boodskappe stuur? Wat beteken die vreemde visioen wat hy in sy broer se oë gesien het? En waarom wil die grootkoppe van Nova-eenheid hom en sy vriende skielik met vakansie see toe stuur? Kan hulle werklik die vrede vertrou?Eindspel.Lucas Niemand keer terug na Nova. Maar dan kom die skok: Sy vriende onthou glad nie meer van hulle ontmoetings met ruimtewesens of hulle spesiale kragte nie. Hulle weet ook nie waar Lucas al die tyd was nie – vasgevang in ’n nagmerrieagtige donker ruimteskip waar aaklige goed met hom gebeur het nie. Die Eindspel het reeds begin - besef Lucas. Maar sal hy uit die kloue van die donker ruimtewesens kan bly? Watter geheim dra Troy in hom? Waar kom die drie nuwe alien-tieners vandaan en wat wil hulle van Lucas hê? Hoekom vind Lucas nou eers van die Slaper uit – iemand wat nie is wie hy voorgee om te wees nie? Maar die belangrikste van al die vrae: Sal Lucas Niemand die skrikwekkende Eindspel oorleef ...?
      CONTRIBUTORS: Fanie Viljoen EAN: 9780799393170 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2019-02-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Science Fiction / General WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Science fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, hy het al ’n rits ATKV-Woordveertjies en ’n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en in 2019 wen hy met Offers vir die vlieë.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account