FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

ATKV 25 Bestsellers

  • Atomic Habits

    Atomic Habits

    5 reviews

    THE PHENOMENAL INTERNATIONAL BESTSELLER: OVER 1O MILLION COPIES SOLD WORLDWIDE. Transform your life with tiny changes in behaviour, starting now. People think that when you want to change your life, you need to think big. But world-renowned habits expert James Clear has discovered another way. He knows that real change comes from the compound effect of hundreds of small decisions: doing two push-ups a day, waking up five minutes early, or holding a single short phone call. He calls them atomic habits. In this ground-breaking book, Clears reveals exactly how these minuscule changes can grow into such life-altering outcomes. He uncovers a handful of simple life hacks (the forgotten art of Habit Stacking, the unexpected power of the Two Minute Rule, or the trick to entering the Goldilocks Zone), and delves into cutting-edge psychology and neuroscience to explain why they matter. Along the way, he tells inspiring stories of Olympic gold medalists, leading CEOs, and distinguished scientists who have used the science of tiny habits to stay productive, motivated, and happy. These small changes will have a revolutionary effect on your career, your relationships, and your life. A NEW YORK TIMES AND SUNDAY TIMES BESTSELLER: 'A supremely practical and useful book.' Mark Manson, author of The Subtle Art of Not Giving A F*ck 'James Clear has spent years honing the art and studying the science of habits. This engaging, hands-on book is the guide you need to break bad routines and make good ones.' Adam Grant, author of Originals 'Atomic Habits is a step-by-step manual for changing routines.' Books of the Month, Financial Times 'A special book that will change how you approach your day and live your life.' Ryan Holiday, author of The Obstacle is the Way

    James Clear

    R 465.00

  • Let Them Theory

    The Let Them Theory

    6 reviews

    Become happier, more confident, and secure with a simple, viral, life-changing tool from Mel Robbins, host of the #1 Mel Robbins Podcast and New York Times best-selling author. Take Control of Your Life With 2 Simple Words The Let Them Theory is a life-changing tool that millions of people can’t stop talking about. This is the best relationship advice no one has ever told you before. Start using it, and almost immediately, something begins to happen:  Your stress and tension lowers. You feel more in control. Frustrating relationships disappear. Healthier relationships appear. Happiness and ease become your new default. If you're having trouble improving your life or achieving your goals, the problem isn't you. The problem is other people. Because you are making them the problem. You’re spending too much time and energy trying to manage other people. And whether you realize it or not, it is making you miserable, tired, and stressing you out. There’s a better way to live. New York Times best-selling author and #1 ranked podcast host Mel Robbins, one of the most respected experts in the world on mindset, motivation, and behavior change, is known to her 19 million followers for her relatable advice and science-backed tools that have changed the lives of millions worldwide. The Let Them Theory is Robbins’ most powerful and profound work yet. Renowned for her ability to simplify complex topics into simple daily actions, Robbins draws on decades of research in psychology, neuroscience, and ancient philosophy to share the fastest, most direct path to changing your relationships with other people. Learn how to:· Avoid the #1 regret that people have at the end of their lives when it comes to relationships.· Protect your time and energy from negative people.· Motivate yourself (or others) to change any behavior.· Bring more love, acceptance, and support into your romantic relationships.· Find and have the best friendships of your life.· Stop worrying about what other people think of you.· Build the life that you truly want....and much more. This theory will change how you think about your entire life. Two words. Endless possibilities. Let Them.

    Mel Robbins

    R 665.00

  • The Psychology of Money

    The Psychology of Money

    1 review

    Doing well with money isn't necessarily about what you know. It's about how you behave. And behavior is hard to teach, even to really smart people. Money-investing, personal finance, and business decisions-is typically taught as a math-based field, where data and formulas tell us exactly what to do. But in the real world people don't make financial decisions on a spreadsheet. They make them at the dinner table, or in a meeting room, where personal history, your own unique view of the world, ego, pride, marketing, and odd incentives are scrambled together. In The Psychology of Money, award-winning author Morgan Housel shares 19 short stories exploring the strange ways people think about money and teaches you how to make better sense of one of life's most important topics.

    Morgan Housel

    R 440.00R 409.00

  • Leo

    Leo

    ’n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. ’n Oud-recce vermoor as ’n boodskap. ’n Mooi veldgids, gewerf as ’n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En staatskapers wat elkeen van die ondersoeke saboteer. Jy’t ’n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer. Jy moet kalm en gefokus en nugter wees. Maar Bennie Griessel se kop is nie koel nie. Want op 12 Junie moet hy trou. Dis ’n resep vir ’n ramp.

    Deon Meyer

    R 385.00

  • Binnerym van Bloed

    Binnerym van Bloed

    1 review

    Ek het die land leer ken, my lewe bedryf nie beter of slegter as ander nie. Die oes was nie ryker of skraler as dié van ander nie, maar dit was vol goeie are. Tog het ek geweet dat ek kom doodgaan langs die Valschrivier. Ek het dit kom soek soos die olifante.   Digter Antjie Krog keer terug na die landskap van haar kindertyd. Die Vrystaatse vlaktes bekoor haar – dit is haar tuiste; ook die tuiste van haar ma, die skrywer Dot Serfontein. Dot is by die negentig. Sy is verswak en moet voltyds versorg word, maar haar intellek en humorsin is vlymskerp en haar skrywerskap vergelykbaar met die van haar dogter.   In Binnerym van bloed  breek Antjie Krog die grense tussen genres af en skryf sy oor hierdie verhouding wat haar bly fassineer en kasty. Sy gebruik briewe, dagboekinskrywings en versorgingsverslae om verrykende benaderings tot kreatiwiteit, ideologie en die waarheid van oud word bloot te lê.   Krog spoel die onoorkombare verskille tussen geslagte oop, maar wys ook die liefde en wedersydse bewondering tussen twee hoogs bekwame skrywers. Pragtig en indringend geskryf, delf Die binnerym van bloed in kulturele erfgoed, die land se Anglo-Boereoorlogverlede, kwessies van grondbesit en ras, ook romantiese verhoudings oor rasgrense heen.   Hierdie verhaal oor die verhouding tussen ’n ma en ’n dogter is Krog se mees persoonlike, ook haar mees universele.

    Antjie Krog

    R 370.00

  • Troep

    Troep

    In Troep! vertel meer as ’n honderd oud-troepe wat hulle onthou van diensplig: om op skool opgeroep te word, te gaan oorlog maak en twee jaar later weer huis toe te kom. Tussenin lê stories van varkpanne, tiekiebokse, twee-komma-viers, boeliebief, die DB, ryloop, pakkies, bosbussies, naweekpas, ratpacks, stof, Buffels, landmyne en skrapnel – en ook herinneringe van vriende, seuns en broers wat nie teruggekom het nie. Bun Booyens voeg al hierdie stemme saam tot die verhaal van die uitsonderlike dinge wat duisende gewone seuns beleef het. Hierdie stories sal ’n snaar by veterane roer, en hul naastes help om te verstaan watter dinge hierdie mense vandag steeds met hulle saamdra – dit wat hulle onthou, maar ook dit wat hulle nie kan vergeet nie.

    Bun Booyens

    R 350.00

  • Twee Vir 'n Stuiwer

    Twee Vir 'n Stuiwer

    1 review

    Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossie-eer teen die wraaksugtige en rebelse Beatnik-bende; en saam met Meks en Maja word daar vir die mannetjies in die bodorp flikkers gegooi.

    W.A. Hickey

    R 230.00

  • Onsigbare

    PJO Jonker

    R 350.00

  • Seun

    Dana Snyman

    R 350.00

  • Leeumens

    Leeumens

    Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het, se geraamtes word in ’n veld opgediep.Op aandrang van die Wes-Kaapse polisiehoof moet Kassie en Rooi die saak ondersoek, maar dit moet in die grootste geheimhouding plaasvind. Anders kan Kassie-hulle ook die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was.’n Stikdonker onderwêreld, waar antieke voorwerpe miljoene rande op swartmarkveilings behaal, duld nie inmenging nie . . .

    Rudie van Rensburg

    R 375.00

  • Gebooie

    Rudie van Rensburg

    R 375.00

  • Hospitaal Weltevreden

    Hospitaal Weltevreden

    1 review

    Anna-Mart is ’n noodeenheid-spesialis en ken die lang gange van Hospitaal Weltevreden goed. Sy is nie bang vir harde werk nie. Dis immers ál hoe sy uit die armoede van haar en haar twee broers se enkelma-huishouding kon ontsnap en haar droom om ’n dokter te word, kon verwesenlik. Maar sy en haar ma, Beatrice, is bekommerd want haar broers is met verkeerde vriende deurmekaar. Hulle het maande terug van die twee gehoor. En boonop skaam Anna-Mart haar vir haar eenvoudige ma wat deesdae by haar woon.Uit die bloute arriveer ’n pasiënt by die ongevalle eenheid vanuit haar verlede. Jacques Fourie laat weer eens haar hart klop soos hy destyds op skool gedoen het, al het sy hom nooit vertel hoe sy voel nie ...Louise Tredoux is Anna-Mart se boesemvriendin en ’n onkoloog wat in wetenskap en niks anders glo nie – totdat Petro met haar groot juk en nog groter geloof by haar spreekkamer instap en in Louise se swart-op-wit logika kom rondkrap. Maar Louise staan sterk op haar beginsels totdat sy eendag onverwags inmekaarsak en alles in haar lewe omver gewerp word.En dan is daar Rentia le Roux, die geskeide sielkundige met twee kinders en die interessante pasiënt, Shawn, wat van een verhouding na ’n ander rond fladder. Is dit van hom wat sy skielik romantiese geskenke kry, of kom dit van die aantreklike Dr Marloux Pienaar? Die kardioloog staan self op skei en vang al die verpleegsters se oë, en ná wat in sy kantoor gebeur het, ook Rentia s’n. Maar is daar enigsins ’n toekoms vir haar met ’n man soos Marloux?Veral nadat sy een oggend met ’n verblindende hoofpyn in ’n vreemde plek wakker word ...

    Riaan Grobler

    R 310.00

  • Keiser Se Duim

    Chris Karsten

    R 360.00

  • Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag

    Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag

    1 review

    Ou geraamtes en nuwe gevare.  Mevrou Smit  moet haar eie reëls neerlê om te oorleef..   ’n Vloed spoel ’n dekades oue geraamte op die oewer van die rivier oop en Aronspoort is weer vasgevang in ’n blyspel van intriges.  Mevrou Smit  wil die raaisel oplos voor sy weer paaie kruis met daardie lastige Kaapse speurder.   Intussen kry Hester die ystervark ’n maat en mevrou Smit se smeulende verhouding met dokter Tomas vat vlam. Maar dit is moeilik om op hartsake te konsentreer terwyl ’n moordenaar koelbloedig die verlede probeer toesmeer.   Skuil daar meer agter oom Apie se dood? Wat weet tannie Annatjie en haar heldersiende niggie Hanna?  Was die vars sterfte op die dorp werklik ’n ongeluk?  En kan die verhouding tussen mevrou Smit en dokter Tomas tot iets lei wat haar uiteindelik op Aronspoort sal anker?

    Elizabeth Wasserman

    R 310.00

  • Ontvoer

    Constant van der Merwe

    R 360.00

  • Haas En Harriët

    Susan Coetzer

    R 360.00

  • Is jy orraait, Elizabeth?

    Is jy orraait, Elizabeth?

    Is jy orraait, Elizabeth? is ’n verhaal oor drie vroue wat dekades lank bevriend is en elkeen met hulle eie persoonlike probleme en gesinskwessies worstel. Dit is ’n roman wat diep menslike ervarings en die kompleksiteit van interpersoonlike verhoudings ondersoek. Want niemand ken jou diepste seer en jou moordende baklei teen die houe van die lewe so goed soos ’n naby vriendin nie. Sy koester jou en beskerm jou, selfs teen jouself.

    Rozaan de Wet Boer

    R 360.00

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account