FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Twa die tydloper

Anoeschka von Meck

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 320.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 320 FUTURE DISCOUNT POINTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days

      “Ons is nou te ver om gedane sake om te draai, maar as jy vandag hier met my saam-kom, moet jy weet daar gaan ’n geheim op jou skouers kom rus wat nie vir tjênners bedoel is nie.”

      Daar is mense wie se lewens van die begin af anders verloop. Sulke mense se liefde lê nie op die gewone plekke en paaie nie, maar juis daar waar min ooit die\ moed sal hê om hul toekoms te gaan haal. Twalie is die enigste meisiekind onder die eksentrieke Albrechts wat in ’n dorre landskap om oorlewing veg. Hulle is ’n geharde, eenkant gesin vol geheime. Twalie se pa verwerp haar en haar ma maak haar gedurig stil.

      Dan red die Namavrou Letgoed haar uit ’n sandstorm en leer haar die geheime van Die Poort, wat tydens die heuningmaan ’n magiese plek word. Hier maak tyd soms ’n deur agtertoe oop … Twa die Tydloper is ’n aangrypende roman oor een mens se groei wat lesers sal meevoer en met nuwe oë na die wêreld om hulle sal laat kyk.

      CONTRIBUTORS: Anoeschka von Meck EAN: 9781776380442 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 370 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Literary, FICTION / Biographical, FICTION / Family Life / General, FICTION / Urban & Street Lit WIDTH: 153 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and contemporary fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Anoeschka von Meck woon aan die voet van die Hantamberge, waar tyd vryevoet maak. Dikwels wanneer sy in die veld loop, kan sy nog in talle kinderdinge glo.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account