FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Allamapstieks

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 53.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 53 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 8.83 per month!
      3x monthly payments of R 17.66 with
      4x fortnightly payments of R 13.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      In Allamapstieks kan jy iets van alles kry.-Grappe-Rympies-‘n Kortverhaal-Speletjies-Raaisels-En illustrasies wat ingekleur kan wordHierdie boek gaan saam met die boek Allegaartjie, maar kan ook op sy eie gelees word. Die twee boeke is perfek vir enige leser wat op soek is na pret in ‘n boek!Allamapstieks has something for everyone.-Jokes-Rhymes-A short story-Games-Puzzles-And illustrations that can be coloured in.This book can be read with the title Allegaartjie, but each title can also be read on their own. These two books are perfect for any reader who is looking for fun in a book!

      CONTRIBUTORS: EAN: 9780637012256 COUNTRY: South Africa PAGES: 24 WEIGHT: HEIGHT: 212 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-07-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / General WIDTH: 137 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s interactive and activity books and kits, Children’s / Teenage: Anthologies, Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Volop raaisels, prettige stories en aktiwiteite vir die jongklomp

      Allamapstieks rol so gemaklik oor die tong en val só lekker op die oor - en dit is Hannes Barnard se prettige boek vir laerskoolkinders wat saam met sy tweelingboetie, Allegaartjie, op die rakke is. Ons het hierdie skrywer leer ken as jeugverhaalskrywer van formaat, maar hy kwyt homself baie goed van die taak om jonger lesers te vermaak.
      Ek het gehou van sy idees om kinders aan die skryf te kry met “Wat as” vrae. Daar is plek gelaat vir die kind om sy of haar storie neer te pen. Daar is ook twee langer stories om te lees, een waaroor daar ook ’n koerantberig geskryf is. Lees self, dit is regtig baie oorspronklik. En boonop is daar ’n lekker lang kletsrym, Giep se groot geheim.
      Verder is daar grappe, raaisels, en woordspeletjies en illustrasies wat ingekleur kan word. Dit word uitgegee deur Lapa Kinder- en jeugboeke en kan ’n kinderhart bly maak in die vakansie.

      Hannes Barnard is ’n multigenre skrywer van Afrikaanse- en Engelse fiksie. In 2019 debuteer hy met die historiese grootwordroman, Halley se komeet, wat hy later ook in Engels vertaal en wat in 2022 wêreldwyd as Halley’s Comet vrygestel is. In 2020 volg Wolk, ’n apokaliptiese jeugverhaal. Dit word benoem vir die 2021 kykNET-Rapportprys. Roet, die tweede boek in die Wolk-reeks, verskyn in 2021. Dit word in 2022 ook benoem vir die kykNET-Rapportprys. In 2024 verskyn Vuur, die laaste boek in dié trilogie. Grap gat is Hannes se eerste jongtienerboek.Hannes Barnard is a multigenre writer of Afrikaans and English fiction. In 2019, he debuted with the historical coming-of-age novel, Halley se komeet, which he later also translated into English and was released worldwide as Halley’s Comet in 2022. In 2020, Wolk, an apocalyptic YA book, followed. It was nominated for the 2021 kykNET-Rapport prize. Roet, the second book in the Wolk series, was published in 2021. It was also nominated for the kykNET-Rapport prize in 2022. In 2024, Vuur, the last book in this trilogy, was released. Grap gat is Hannes’s first book for tweens.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account