Met die konstante eise en druk van die daaglikse lewe, kan dit moeilik wees om tot stilstand te kom en God te ervaar. Topverkoperskrywer Joyce Meyer se praktiese manier van onderrig in hierdie geestelike oordenkings vir 365 dae sal jou aanmoedig om tyd vir jouself te maak sodat jy Moed vir Elke Dag kan ontvang! Ontvang elke dag nuwe genade en seeninge wanneer jy tyd saam met God spandeer: terwyl jy sy Woord lees, luister en bid om sy leiding. Wanneer jy dit doen, sal God jou versterk en jou in staat stel om die lewe met wysheid en vrede in jou gemoed te hanteer, in plaas daarvan om bloot die dag agter die rug te probeer kry. God sal jou deur moeilike tye verkwik en bemagtig met geduld en hoopvolle verwagting op die goeie dinge wat Hy vir jou beplan. Hierdie boek met dagstukke vir die hele jaar het ook 'n pragtige ontwerk en omslag, en is die ideale geskenk vir die vrou in jou lewe.
CONTRIBUTORS: Joyce Meyer
EAN: 9781776342976
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 190 cm
PUBLISHED BY: CUM
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: RELIGION / Biblical Studies / General
WIDTH: 140 cm
SPINE:
Book Themes:
Christianity, Criticism and exegesis of sacred texts
Book Partnerships
For the Fans