FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

’n Ierse knoop

Elsa Winckler
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 290.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 290 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 48.33 per month!
      3x monthly payments of R 96.66 with
      4x fortnightly payments of R 72.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Toe die vier Ierse O’Connor-broers, Sullivan, Declan, Liam en Rooney, besluit om ’n volhoubare ontwikkeling op Fynbosbaai bou, loop hulle hulle vas in Anke Joubert en haar vriendinne, kampvegters vir die omgewing.Anke, ’n akademikus, skryf oor die perlemoenstropers in die omgewing. Miné du Toit plaas foto’s van bedreigde spesies op sosiale media. Eden Fourie probeer deur haar kuns mense bewus maak van die broosheid van die Biosfeer. En Lika Bester, skrywer en eienaar van die plaaslike boekwinkel ondersoek die verdwyning van ’n skooldogter ’n jaar tevore. Hou dit met die stropery verband? Hoe meer vrae die vriendinne vra, hoe meer dreigemente ontvang hulle.Toe die eerste slote vir die Ierse broers se ontwikkeling gegrawe word, kom hulle op menslike oorblyfsels af. Is dit die vermiste skoolmeisie, of ’n ander slagoffer van vuilspel?

      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Elsa Winckler EAN: 9781779860521 COUNTRY: South Africa PAGES: 208 WEIGHT: HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2026-07-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / Contemporary WIDTH: 153 mm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and Contemporary romance

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Elsa Winckler skryf sedert 2008 nadat sy haar honneurs in Engels voltooi het. Tydens haar kursus “ontmoet” sy klassieke skrywers soos Jane Austen en die Brontë-susters, en kan uiteindelik die stories neerskryf wat al van kleintyd in haar kop draai.Sy is dol oor haar kinders en kleinkinders en niks verskaf vir haar groter vreugde as om kos te maak vir haar geliefdes nie.Daar het reeds 60 Afrikaanse stories uit haar pen verskyn, sowel as 17 in Engels, 2 kinderboeke en vele kortverhale. Vier van die haar liefdesverhale het ATKV-Woordveertjies gewen.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account