FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Spring

Fanie Viljoen

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 197.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 197 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.83 per month!
      6x monthly payments of R 32.83 with
      4x fortnightly payments of R 49.25 with
      Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ’n meisie te probeer beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs ’n bynaam – die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne. Opwindende planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef ...
      CONTRIBUTORS: Fanie Viljoen EAN: 9780799360004 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Fanie Viljoen is die skrywer van talle kinder- en jeugverhale. Die skryfgogga het Fanie reeds op skool gebyt. Hy het ’n aanmoedigingsprys gewen in een van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse skryfkompetisies (1987). Sy eerste kortverhaal is in 1999 in Sarie gepubliseer. Sy boeke het al talle pryse verower soos die MER-prys vir jeuglektuur, MER-prys vir geillustreerde kinderboeke, Sanlamprys vir jeuglektuur en ATKV-Kinderboektoekennings. Fanie hou daarvan om vir jong mense te skryf omdat die grense van hulle verbeeldings eindeloos is. Dit is natuurlik ook lekkerder om ’n dag saam met ruimtewesens in stories deur te bring as om by ’n bank of ’n versekeringsmaatskappy te werk! Jip, kan jy glo, hy het dit ook gedoen. Maar vandag skryf, skilder en illustreer hy voltyds boeke.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account