FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

KLAARTE

Louis Esterhuizen

    Product form
      FORMAT:

      R 270.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 270 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 45.00 per month!
      3x monthly payments of R 90.00 with
      4x fortnightly payments of R 67.50 with

      Format: Paperback

      Esterhuizen debuteer met die digbundel Stilstuipe (1986), waarna Op die oog af (1988), Die onderwaterweg (1996), Patzers (1997) Opslagsomer (2001), Liefland (2004) en Sloper (2007) volg.
      Sy agtste digbundel, wat die water onthou, verskyn in 2010 en word met die Protea Poësieprys vir 2011 bekroon. Dié bundelwas ook genomineer vir die UJ prys vir Letterkunde en die ATKV Woordveertjie vir Poësie (2011). Hierna volg Amper elders (2012), Die afwesigheid van berge (2014) en Die gladde stiltes in glas in 2020.
      Etlike van sy verse is in ’n verskeidenheid bloemlesings opgeneem, te wete Poskaarte, Die Afrikaanse Poësie in ’n 1000 en enkele gedigte, Groot Verseboek, Nuwe Verset, Maskers en mure, flikker-gram, en Merang.
      Ná ’n onderwysloopbaan van 25-jaar was hy van 2002 tot 2016 bestuurder van Protea Boekwinkel op Stellenbosch.

      CONTRIBUTORS: Louis Esterhuizen EAN: 9781067234546 COUNTRY: PAGES: WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: 2025-04-30 CITY: GENRE: WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account