FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

'n Jaar in my Lewe

Louis Pretorius

    Product form
      FORMAT:

      R 197.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 197 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.83 per month!
      3x monthly payments of R 65.66 with
      4x fortnightly payments of R 49.25 with

      Format: Paperback

      1996.
      Die jaar van ons nuwe grondwet en die krieketwêreldbeker.
      Van die tweede KKNK en die begin van “Friends” op MNet.
      Liam is 'n lenige diskusgooier. Hy herinner Martin aan 'n lelike Brad Pitt. Wat nog steeds mooi is.
      Liam dink Martin lyk soos Jonty Rhodes met sy aarbei-blonde hare.
      En hy is irriterend slim. 'n Valentynssokkie en 'n wolkbreuk.
      'n Rekenaarspeletjie en 'n oomblik in die fliek. 'n Laataand gesprek met Eurythmics se “Sweet Dreams” wat speel.

      'n Vonk.
      Martin, die dominee se kind, weet wie en wat hy is.
      Hy hoort nie in hierdie dorp nie, maar hy weet hy hou van Liam.
      Liam droom van meisies en seuns.
      Hy weet nie wie hy is nie, maar hy weet hy hou van Martin.
      Die vraag is, mag hy? In hierdie dorp?
      In hierdie tyd?
      Is die liefde sterk genoeg om alles te oorwin?

      CONTRIBUTORS: Louis Pretorius EAN: 9780637008280 COUNTRY: PAGES: WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2025-10-01 CITY: GENRE: WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account