FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Leer my lees (Vlak 1) 1: Hallo, Tippie!

Leer my lees (Vlak 1) 1: Hallo, Tippie!

Jose Palmer, Reinette Lombard, Zinelda McDonald

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 50.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 50 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 8.33 per month!
      3x monthly payments of R 16.66 with
      4x fortnightly payments of R 12.50 with

      Format:

      Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die “i”- en “u”-klank bekend. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
      CONTRIBUTORS: Jose Palmer, Reinette Lombard, Zinelda McDonald EAN: 9780799363142 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-11-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General, JUVENILE FICTION / Animals / Elephants, JUVENILE FICTION / Readers / Beginner WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Educational: Modern (non-native or second) languages

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- enspelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard metdie LEER MY LEES-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdieleesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret salwees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder. Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- enspelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard metdie LEER MY LEES-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdieleesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret salwees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder. Zinelda McDonald woon in Pretoria. Sy het ’n honneursgraad in grafieseontwerp aan die Universiteit van Noordwes se Potchefstroomkampus verwerf.Reeds in haar studiejare het sy ’n unieke styl ontwikkel. Sy het al tallekinderboeke, handboeke en opvoedkundige gidse geïllustreer, waaronderpublikasies soos Die coolste ouma op aarde, Kougom in my hare, Op die puntvan my tong, Wiskunde gee my maagpyn, en Moenie hierdie boek eet nie!Haar illustrasies is reeds met twee ATKV-Woordveertjies bekroon, en in2017 is sy saam met Jaco Jacobs as wenner van die Exclusive Books/IBBYSA-toekenning aangewys vir Moenie hierdie boek eet nie!

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account