FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Kleine Klitse

Kukari

    Product form
      FORMAT:

      R 98.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 98 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 16.33 per month!
      3x monthly payments of R 32.66 with
      4x fortnightly payments of R 24.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Kom ontmoet die mense van Volksvreemd, ’n gemeenskap in die Bruinstad van Suid-Afrika. Hulle is ’n hegte klomp, al kan hulle ook heerlik oor mekaar skinder. Die vurige en ondeunde Marie is ’n tipiese 12-jarige – effens aan die katterige kant, meestal selfbehep, dikwels in die moeilikheid. Sy maak haar streng Oupa Martinus en godvresende Ouma Hettie mal! Wanneer gaan sy leer dat die lewe nie net om haar draai nie, en dat ’n mens soms opofferinge moet maak om ander te help wat nie so bevoorreg is soos jy nie? Marie se neef, Leroy, is baie wyser as wat sy ouderdom verklap. Ou Wouks, die suinige buurman wat homself sien as ’n sjarmante heer, en Lêven, die dorpie se grapjas, sorg vir kleur in die alledaagse doen en late van Volksvreemd. Die kleine klitse is ’n verhaal van hoop – ’n vars, humoristiese storie oor wat dit werklik beteken om deel te wees van ’n gemeenskap.
      CONTRIBUTORS: Kukari EAN: 9781776484607 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 235 cm
      PUBLISHED BY: Jacana Media (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2024-02-01 CITY: GENRE: FICTION / Literary WIDTH: 155 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and contemporary fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Bönham Jayden Jimmy Kukaris ’n taalpraktisyn wat in Afrikaans skryf. Hy woon in Bloemfontein in die Vrystaat. Die kleine klitse is sy debuut.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account