FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Safe delivery by Christmas SANTA SAFE
    Wilde Vere

Wilde Vere

Hendie Grobbelaar

    Product form
      FORMAT:

      R 330.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 330 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 55.00 per month!
      3x monthly payments of R 110.00 with
      4x fortnightly payments of R 82.50 with

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      Format: Paperback

      Pop se hande staan vir min verkeerd, maar op die vooraand van haar vyftigste verjaardag is sy moedeloos en bemoerd. Sy is ’n vreemdeling vir haarself en almal soek hulle pond vleis by haar. Haar dobbelverslaafde man, Jan, niksnut van ’n seun, Evan, die verarmde kleinhoewe en die versorging van haar hoenders druk swaar op haar skouers.

      Dan kom Evan terug ná ’n verkwiste gap-jaar in Engeland saam met Sue, sy swanger 
      meisie van Indonesiese afkoms. Twee agtereenvolgende tragedies laat hul wêreld 
      aan skerwe spat en boonop is ’n opgesmukte geldskieter op Pop se spoor. 

      Wanneer Sue haar wortels in Bali gaan soek, besluit Pop om ook sin van haar eie 
      lewe te gaan maak op dié eiland van die gode. Sal Evan alleen staande bly? Gaan 
      skoonma en skoondogter kry waarna elkeen van hulle smag? En sal Maria Mag
      dalena, die verstote hoenderhen en Sue se enigste vertroueling, ook haar tuiskoms 
      kry?

      CONTRIBUTORS: Hendie Grobbelaar EAN: 9781779860323 COUNTRY: PAGES: WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: LAPA PUBLISHERS DATE PUBLISHED: 2025-08-01 CITY: GENRE: WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account