FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Riviere in die wildernis

Karlien van Jaarsveld

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 250.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 250 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 41.66 per month!
      3x monthly payments of R 83.33 with
      4x fortnightly payments of R 62.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      In die oop ruimtes tussen sterre en swaartekrag sal jy Karlien vind waar sykaalvoet en sonder pretensie by die Here sit. Daar waar sy met Hom kangesels oor haar soeke en seer, want sy weet dat Hy gewillig en met deernisluister.Karlien vertel van haar kronkelpaaie van pyn en verlies en hoe sy deur diejare daardie paaie gevleg met haar onwrikbare geloof gestap het. In hierdiepoëtiese teks vol beeldspraak en vloeiende kreatiwiteit gesels sy oor kwesbaregrepe uit haar lewe. Sy deel met die leser haar ondersoeke in die Woord,die suiwer leringe van Jesus, sielvolle gedigte, lirieke en diep persoonlikegewaarwordinge.In Riviere in die wildernis leer ons Karlien ken soos nog nooit tevore nie.In haar arms het sy al lewe, siekte en dood vasgehou en geleer hoe om, of dieHere nou gee óf neem, steeds ’n halleluja te sing.

      CONTRIBUTORS: Karlien van Jaarsveld EAN: 9781779880581 COUNTRY: South Africa PAGES: 288 WEIGHT: 380 g HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2025-06-01 CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / Inspirational, RELIGION / Inspirational WIDTH: 153 mm SPINE:

      Book Themes:

      Christian life and practice, Personal religious testimony and popular inspirational works

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Karlien van Jaarsveld is ’n bekende persoonlikheid in die Suid-Afrikaansevermaaklikheidswêreld. Sy is ’n baie gewilde liedjieskrywer, sangeres, aktriseen kunstenaar. Karlien is gebore in die Paarl, die oudste van drie kinders, enhaar broer is die ewe bekende sanger en akteur, Bobby van Jaarsveld. Haarmusiekalbums bereik gereeld Platinum-status. Sy verskyn ook in die filmsPlatteland en As jy sing, die sepie Binnelanders en as Aspoestertjie in ’nteaterproduksie. In 2015 wen sy die agtste seisoen van Strictly Come DancingSA en speel ook saam met haar broer in ’n realiteitsreeks, Bobby & Karlien:In jou skoene. Karlien is ook al vir menige toekennings benoem, insluitenddie Beste Vroulike Kunstenaar, Beste Pop-album en Musiekvideo van dieJaar. Karlien is gelukkig getroud en het vier kinders. Riviere in die wildernisis haar tweede boek. Die eerste was Karlien kan nie kook nie wat in 2019 deurLAPA uitgegee is.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account