FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die Bybelse vas

Ilse Roux

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 290.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 290 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 48.33 per month!
      3x monthly payments of R 96.66 with
      4x fortnightly payments of R 72.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Ontsluit die verborge kern van geestelike gesag en berei lesers voor om meer van God in hulle daaglikse wandel te ontdek en te ontvang.Ilse Roux verduidelik in Die Bybelse vas wat die verskillende vorme van vas is, soos onder meer die Ester-vas, die Daniël-vas en ’n digitale vas, en hoe dit in praktyk aangepak kan word. Sy bespreek ook hoe die toepassing van hierdie Bybelse beginsel eietydse gelowiges kan versterk in hulle geloof en verhouding met Jesus Christus. Die skrywer deel haar eie inspirerende ervarings en deurbrake, asook kragtige getuienisse van ander met nagevorste inligting en stawing uit die Woord.Vas is ’n geestelike gebaar van onderwerping en innerlike verootmoediging aan God se gesag en sy koninkryk wat lewensveranderinge tot gevolg kan hê, want wanneer ons voor God neerbuig in nederige toewyding, lig Hy ons op. Elke kind van God is bestem om die geheim van die transformerende krag van die Bybelse vas vir daadwerklike deurbrake op elke vlak van hulle lewe te ontdek en te ervaar.

      CONTRIBUTORS: Ilse Roux EAN: 9781779880680 COUNTRY: South Africa PAGES: 224 WEIGHT: 280 g HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2025-02-01 CITY: GENRE: BIBLES / General WIDTH: 153 mm SPINE:

      Book Themes:

      Bibles, Educational material

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Ilse Roux is die stigter en senior ontwerper by Ilse Roux Bridal. Sy het op Malmesbury grootgeword en aan die Universiteit van Stellenbosch studeer. Ná elf jaar in die onderwys het sy haar eie besigheid begin en is tans al twee dekades in die trou- en ontwerpersbedryf met vele toekennings agter haar naam. Ilse woon in Bellville saam met haar man en twee kinders. Haar eerste boek, Bakens van Geloof, is in 2023 vrygestel.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account