FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Woestynblom

Kristel Loots

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 340.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 340 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 56.66 per month!
      3x monthly payments of R 113.33 with
      4x fortnightly payments of R 85.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Isabella voel nie soos die tradisionele beeldskone heldin wat jy op ’n silwerskerm gaan sien nie. Sy is ietwat sag om die kante en haar hare het ’n onbuigbare wil van hul eie. Op ’n dag besluit sy egter die tyd het aangebreek vir opwinding en avontuur. Sy het genoeg gestry teen haar begeerte om aan die ontvangkant van ’n man se hartstogtelike liefde te wees. Isabella breek weg uit die stad om van haar oorbeskermende ouers weg te kom en asem te skep in oop ruimtes. Daar waar niemand vir haar voorskryf wat om te doen nie. Sy is op soek na ’n man wat haar voete onder haar gaan uitslaan en sy is vasbeslote om hom te kry. Tydens haar soektog ontmoet sy ’n hele paar interessante mans, maar nie een so geheimsinnig soos die man wat op haar spoor bly en oral waar Isabella haarself bevind, onverwags opduik nie ... Dinge verander egter vinnig tydens ’n onverwagse gesinskrisis. Geraamtes begin uit die kas tuimel en Isabella word gedwing om tot stilstand te kom. Sy besef dat die waarheid soms reg voor ons oë versluier kan wees en dat ’n vrou sommige antwoorde net op haar knieë by die Here kan vind. Hulle sê die waarheid maak vry en die liefde bedek ’n menigte van sondes. Miskien sal die kronkelpaaie van Isabella se lewe haar ook na liefde en vryheid lei sodat selfs ’n verlore woestynblom soos sy vir ’n slag kan blom.

      CONTRIBUTORS: Kristel Loots EAN: 9781779880727 COUNTRY: South Africa PAGES: 296 WEIGHT: 340 g HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2025-05-01 CITY: GENRE: FICTION / Mystery & Detective / General, FICTION / Crime WIDTH: 153 mm SPINE:

      Book Themes:

      Crime and mystery fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Kristel Loots woon in die Kaap. Sy is ’n meesterstorieverteller en skryf graag oor menswees, vrouwees en die vele interessante fasette daarvan. Kristel het ’n humoristiese skryfstyl wat baiekeer aan die tragikomedie en dieper aspekte van die lewe raak. Meer as vyftig boeke, insluitend romans en chicklit, het al vanuit hierdie veelsydige skrywer se pen verskyn.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account