FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die boekengel

Malene Breytenbach

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 310.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 310 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 51.66 per month!
      3x monthly payments of R 103.33 with
      4x fortnightly payments of R 77.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Mara is uiteindelik vry van haar toksiese huwelik en trek terug Stellenbosch toe waar sy destyds gestudeer het. Sy koop ’n boekwinkel en begin stadig weer die toue van ou vriendskappe en haar lewe optel. Kort voor lank is sy betrokke by die lief en leed van haar vriende en kollegas wat soos familie vir haar raak.Maar alles is nie idillies nie. Mara sukkel om haarself en haar geloof weer te vind ná alles wat in haar huwelik gebeur het. En sy maak boonop onverwagse vyande … Soos boeke wat een vir een van ’n lendelam boekrak aftuimel begin Mara en die mense om haar se omstandighede hulle inhaal.En dan is daar Bart, die professor met die goeie siel en sagte oë wat in haarhart en boekwinkel kom rondkrap. Miskien kan hy vir Mara wys daar ismeer vir haar bestem hier en by hom as wat sy in haar verlede agtergelaathet.

      CONTRIBUTORS: Malene Breytenbach EAN: 9781779880802 COUNTRY: South Africa PAGES: 272 WEIGHT: 340 g HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2025-06-01 CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Religious WIDTH: 153 mm SPINE:

      Book Themes:

      Religious and spiritual fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Dr Malene Breytenbach het in Zimbabwe gewoon totdat sy veertien jaaroud was. Haar gesin het toe na Pretoria verhuis waar sy matrikuleer het aandie Afrikaans Hoër Meisieskool. Sy het twee grade by die Universiteit vanPretoria verwerf, ’n BA (met hoofvakke Engels en Frans) en BA (Hons)(Engels) en het ook as vertaler gewerk. Malene en haar gesin het in 1985 naStellenbosch verhuis waar sy haar studies aan die Universiteit vanStellenbosch voortgesit het en verdere grade verwerf het in Hons, Magisteren DPhil in Joernalistiek, Meester in Antieke Nabye Oosterse Studies enMPhil in Antieke Studies. Malene het ook by die Universiteit vanStellenbosch gewerk, eers in Openbare Betrekkinge, toe Kommunikasie endaarna die Stellenbosch-stigting. Oor die jare het Malene al meer as sestigboeke en verskeie kortverhale geskryf.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account