FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Groot Trek

Robin Binckes

    Product form
      FORMAT:

      R 365.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 365 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 60.83 per month!
      3x monthly payments of R 121.66 with
      4x fortnightly payments of R 91.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking – meestal heftig – het Binckes verstom. So te se elke bespreking is uit presies die teenoorgestelde siening vertolk. Een van die mees omstrede onderwerpe was die Groot Trek, die Boere se eksodus uit die Kaapkolonie in 1838. Skrywers oor die onderwerp het tradisioneel die gebeure nie net uit die perspektief van “wit geskiedenis” benader nie, maar hoofsaaklik uit die van “Afrikanergeskiedenis”. Dit is nog altyd gesien as `n “Afrikanergebeurtenis”, maar dit was allermins. Die Groot Trek en die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het, het elke deel van die samelewing betrek – Zulu, Sotho, Ndebele, Xhosa, Khoisan, Khoikhoi, Bruin, Brits, Engelssprekende Suid-Afrikaner en Boer – en dit is tyd om die trek in daardie lig, in die konteks van `n onbevooroordeelde, moderne Suid-Afrika, uit te beeld. Soos wat gewoonlik die geval is in geskiedenis, hou al die gebeure verband met mekaar. Dit is onmoontlik om die Groot Trek te skei van gebeure wat terugstrek tot by die Portugese ontdekkingsreisigers, aangesien daardie vroee verwikkelinge die agtergrond geskep het vir die redes vir die Groot Trek. Die meeste skrywers het op die trek self gefokus terwyl Binckes `n bree benadering gevolg het wat die impak van die vroeere wit invalle en migrasies – Portugees, Hollands, Frans en Brits – op suidelike Afrika bestudeer. So kan die trek en die oorsake daarvan beter verstaan word. Waar moontlik het Binckes die weergawes van ooggetuies gebruik en dit bevestig met die perspektiewe van vooraanstaande geskiedkundiges. Die eindproduk is `n objektiewe en omvattende rekord van een van die seminale gebeure in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Hierdie boek toon dat die Afrikaner `n belangrike rolspeler in die Suid-Afrikaanse gemeenskap is, was en altyd sal wees – maar dit beeld die Afrikaner ook uit as deel van `n groter prentjie. Die skrywer distansieer hom van die karakters wat die afgelope twee eeue as edel gestereotipeer is en beeld hulle lewensgetrou uit: wonderlike, heldhaftige mense met menslike gevoelens, sterk punte en tekortkominge.
      CONTRIBUTORS: Robin Binckes EAN: 9781928211273 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: 30 Degrees South Publishers DATE PUBLISHED: 2014-10-01 CITY: GENRE: HISTORY / Africa / South / Republic of South Africa WIDTH: 156 cm SPINE:

      Book Themes:

      Republic of South Africa, African history

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Robin Binckes is in April 1941 in Oos-Griekwaland, Suid-Afrika, gebore. Ná matriek in Umtata in die Transkei is hy na Saldanhabaai om sy diensplig in die Suid- Afrikaanse Vlootgimnasium te verrig. In 1970 het Binckes sy eie reklamemaatskappy begin om groot sportgeleenthede soos internasionale krieket en die Formule Een Grand Prix in die tydperk van sport-isolasie te bevorder. In 1990 het hy The Gansbaai Fishing Company begin en tien jaar lank in die voedselbedryf gewerk. In die geweld wat in 1993 in Suid-Afrika losgebars het, het Binckes aangebied om as vredesmonitor in die townships te werk. Aangevuur deur die passie van die ontslape geskiedkundige en toerisme-pionier David Rattray het hy in 2002 as geskiedkundige toergids gekwalifiseer. Binckes, wat die maatskappy `Spear of the Nation’ besit, werk as toergids in die omgewing van Johannesburg en Pretoria. Sy eerste boek, Canvas under the Sky, is in 2011 gepubliseer. Dié blitsverkoper-roman oor die Groot Trek is in 2011 gepubliseer. Die vuurwarm debat daaroor woed voort. Adri Kotzé is in die koue Hoëveldse winter van 1969 op Belfast, in vandag se Mpumalanga, gebore. Nadat sy daar gematrikuleer het, het sy in die regte aan die Randse Afrikaanse Universiteit (nou die Universiteit van Johannesburg) gestudeer. Op 21 het sy by die destydse Transvaler as joernalis begin werk. Kotzé was van 1994 tot 1998 onder andere misdaadverslaggewer en parlementêre verslaggewer by die Afrikaanse dagblad Beeld. In 1998 was sy een van die eerste joernaliste wat by die SAUK se ondersoekende program, Special Assignment, aangestel is. Sedertdien was sy spesialisskrywer vir die Sondagkoerant Rapport (2003–2005), hoof van navorsing vir etv se ondersoekende program 3rd Degree en insetselvervaardiger by M-Net se Carte Blanche (2006–2009). In 2009 het sy `n Safta gewen vir beste nuus- en aktualiteitsprogram en in 2007 was sy die gesamenlike wenner in die gesondheidskategorie van CNN Multichoice se Afrika-joernalis van die jaartoekenning. Kotzé woon nou in Londen, waar sy as vryskutjoernalis, -vertaler en -skrywer werk.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account