FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

AKTV 26 Afrikaans Kinders

  • Nuwe Alles-In-Een: Pret met spel: Graad 2

    Nuwe Alles-In-Een: Pret met spel: Graad 2

    1 review

    Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 2 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Hierdie boek bevat 40 kaart-, bord- en bewegingspeletjies wat die voorgeskrewe klanke en die sig- en spelwoorde vir Graad 2 op 'n prettige wyse inoefen. Die speletjies gaan gepaard met werkvelle ter inskerping. Die speletjies bevat stap vir stap voorafinligting met riglyne vir die onderwyser of ouer.

    R 30.00

  • Nuwe Alles-In-Een: Pret met spel: Graad 1

    Nuwe Alles-In-Een: Pret met spel: Graad 1

    Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 1 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Hierdie boek bevat meer as 30 speletjies wat die klanke asook sig- en spelwoorde op 'n prettige wyse inoefen. Stap-vir-stap voorafriglyne word vir die onderwyser of ouer gegee. Die werkboek vir Graad 1 gee in besonder aandag aan die leer van die verskillende klanke, en die lees en skryf van woorde wat die klanke bevat. Die eerste 110 hoefrekwensie-sigwoorde word geoefen.

    R 30.00

  • Leer my lees (Vlak 1) 2: Tippie en die hen

    Leer my lees (Vlak 1) 2: Tippie en die hen

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die “i”- en “u”-klank bekend. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

    Jose Palmer, Reinette Lombard, Zinelda McDonald

    R 50.00

  • Ons laaste legendariese somer

    Ons laaste legendariese somer

    “Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somer-skoolvakansie?” Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan rof wees. Die onderwysers deel alreeds huiswerk uit en dis nou eers die einde van graad elf. Daarom moet hulle hierdie laaste Desember-vakansie legendaries maak.

    Fanie Viljoen

    R 85.00

  • Leer my lees (Vlak 1) 1: Hallo, Tippie!

    Leer my lees (Vlak 1) 1: Hallo, Tippie!

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die “i”- en “u”-klank bekend. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

    Jose Palmer, Reinette Lombard, Zinelda McDonald

    R 50.00

  • Tippie se Jas

    Tippie se Jas

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.

    Jose Palmer, Reinette Lombard, Zinelda McDonald

    R 50.00

  • Eerste Liefde Omnibus 2

    Eerste Liefde Omnibus 2

    Drama, humor . . . en natuurlik liefde en liefdesdriehoeke. In Ouens is nes ekstra bagasie moet Barbara die vakansie by die Turkana-meer spandeer waar haar pa opgrawings doen en dokumentere films maak. In Liefde is nie tjoklits nie is Tamara vir die eerste keer in haar lewe smoorverlief en 'n makeover is haar enigste hoop. In Soene op'n Suzuki het Lizanne skaars die supervatterige Gerhard afgese of haar ma pers haar af om met hom op te maak.

    Janie Oosthuysen, Helen Brain

    R 85.00

  • Senior Tweetalige Skoolwoordeboek/Senior Bilingual School Dictionary

  • Ernst, meester van die wereld

    Ernst, meester van die wereld

    Ernst is 'n aaklige kiem, 'n vreesaanjaende kiem. Die wetenskaplike wat hom ontdek het, Professor Pluk, is sy eerste slagoffer. Die dag toe die professor hom vir die eerste keer onder sy mikroskoop gewaar, spring hy op die professor en klim tot binne-in sy brein. Vandaar vermaak hy homself deur vreemde opdragte vir die professor te gee: hardloop die comrades-maraton met hoehakskoene, kam 'n kameelperd se kuif, nooi kannibale uit vir aandete, verf die marsmannetjies rooi ...en Pluk gehoorsaam elke keer. 'n Heerlike absurde kinderboek wat kinders en ouers met humor en helderkleurige illustrasies vermaak.

    Andre Bouchard

    R 50.00

  • Tippie en Die Kat

    Tippie en Die Kat

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.

    Jose Palmer, Reinette Lombard, Zinelda McDonald

    R 50.00

  • Tippie en Die Kam

    Tippie en Die Kam

  • Avonture van Kuifie – Die Geheimsinnige Ster

    Avonture van Kuifie – Die Geheimsinnige Ster

    Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populer. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture. Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtieme Siecle. Herge skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi). In Die geheimsinnige ster is 'n meteoriet op pad na die aarde toe. Professor Katalis van die Sterrewag se voorspelling dat dit die einde van die wereld is, word nie bewaarheid nie wanneer die meteoriet die aarde mis en 'n fragment daarvan in die Poolsee land. Saam met 'n groep wetenskaplikes vertrek Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn op 'n ekspedisie om die stuk meteoriet te gaan bestudeer. Hulle is egter nie die enigstes wat so 'n ontdekkingstog onderneem nie en gou ontaard dit in 'n spannende resies om eerste daar te kom. Professor Katalis het reeds 'n nuwe metaal in die meteoriet bespeur en daar is baie op die spel.

    Hergé

    R 150.00

  • Tippie se Bal

    Tippie se Bal

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.

    Jose Palmer, Reinette Lombard, Zinelda McDonald

    R 50.00

  • Avonture van Kuifie – Die 7 Kristalballe

    Avonture van Kuifie – Die 7 Kristalballe

    Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populer. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture. Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtieme Siecle. Herge skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi). In Die 7 kristalballe keer die Sanders-Hardmuth-ekspedisie na Europa terug na 'n lang reis deur Peru en Bolivia. Hulle bring die mummie van Raskar Kapak saam met hulle terug. Professor Sonneblom voorspel dat daar niks goeds van hierdie grafskending gaan kom nie. Een na die ander verval die sewe wetenskaplikes wat aan die ekspedisie deelgeneem het in 'n vreemde koma, en telkens word kristalskerwe op die toneel gevind. Brits en Britz se hulp word ingeroep om die saak te ondersoek. Intussen word professor Sonneblom ontvoer en Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn vertrek na Suid-Amerika om hom te probeer opspoor.

    Hergé

    R 150.00

  • Ek Is Dapper

    Ek Is Dapper

    n Reeks pragtig geïllustreerde bordboeke wat groot gevoelens verken. Die eenvoudige narratief dra 'n belangrike boodskap in elke boek - hoe dit belangrik is om na ons gevoelens te luister, dit te erken en veilig genoeg te voel om dit uit te druk of met ander te deel. Aan die einde van elke boek is daar 'n praktiese oefening om kleintjies te help om die emosie te hanteer en 'n prettige wiel om uit te druk hoe hulle voel. Bedagsame boodskap en praktiese aktiwiteit in elke boek. Boeiende illustrasies deur Ailie Busby. Wiel kan op voorblad gesien word

    Kathryn Jewitt

    R 170.00

  • Martie En Haar Ouma

    Tine Mortier

    R 50.00

  • Is Dit Al?

    Jan Paul Schutten

    R 50.00

  • Tippie en Die By

    Tippie en Die By

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.

    Jose Palmer, Reinette Lombard, Zinelda McDonald

    R 50.00

  • Tippie en Die Bok

    Tippie en Die Bok

  • Tippie en die Vis

    Tippie en die Vis

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die “i”- en “u”-klank bekend.; Boeke in Vlak 1: 1. Hallo, Tippie! ; 2. Tippie en die hen ; 3. Tippie se jas ; 4. Tippie en die kat; 5. Tippie en die bok ; 6. Tippie en die kam ; 7. Tippie se bal ; 8. Tippie en die by ; 9. Tippie en die vis ; 10. Tippie en die bul.

    Jose Palmer, Reinette Lombard, Zinelda McDonald

    R 50.00

  • Wie Skrik vir Wortel Wolf?

    Wie Skrik vir Wortel Wolf?

    Die bekende sprokies Die drie varkies, Rooikappie en Die seun wat Wolf! geskree het word in hierdie beginnerleesboek op hulle kop gekeer. Wortel, die vegetariese wolf is die hoofkarakter in al drie verhale. Hy klop aan om knoffel vir sy sop te leen by drie varkies wat in sy straat intrek. Hy loop Rooikappie in die bos raak net toe gevaar dreig en in Namakwaland help red hy oom Jan se skape uit die kloue van 'n . . . jakkals!

    Leon-Ben Lamprecht

    R 75.00

  • Belaglike Bak en Brou Bohaai

    De Wet Hugo

    R 65.00

  • Oseaan-Maats: Syfers

    Oseaan-Maats: Syfers

    Drie negestuk-legkaarte en 'n kartonboek verpak in 'n kleurvolle kartonboks. Elke titel hanteer 'n ander vroeë leer-konsep. Waarde vir geld geskenkpak: drie legkaarte en 'n boek! Teks wat rym sorg dat leer pret is. Legkaarte help met hand-oog- koördinasie, fyn motoriese vaardighede en probleemoplossingsvaardighede. Oseaan-maats, kom tel saam met my! Kinders sal dit geniet om van 1 tot 5 te tel saam met die opgewekte oseaan- maats!

    Oseaan-Maats: Syfers

    R 110.00

  • Safari-Maats: Kleure

    Safari-Maats: Kleure

    Drie negestuk-legkaarte en 'n kartonboek verpak in 'n kleurvolle kartonboks. Elke titel hanteer 'n ander vroeë leer-konsep. Waarde vir geld geskenkpak: drie legkaarte en 'n boek! Teks wat rym sorg dat leer pret is. Legkaarte help met hand-oog- koördinasie, fyn motoriese vaardighede en probleemoplossingsvaardighede. Safari-maats, kom kyk saam met my! Kinders sal dit geniet om van KLEURE te leer saam met die spelerige safari - maats.

    Safari-Maats: Kleure

    R 110.00

  • Dino-Maats: Vorms

    Dino-Maats: Vorms

    Drie negestuk-legkaarte en 'n kartonboek verpak in 'n kleurvolle kartonboks. Elke titel hanteer 'n ander vroeë leer-konsep. Waarde vir geld geskenkpak: drie legkaarte en 'n boek! Teks wat rym sorg dat leer pret is. Legkaarte help met hand-oog- koördinasie, fyn motoriese vaardighede en probleemoplossingsvaardighede. Dino-maats, kyk net hier! Kinders sal dit geniet om van VORMS te leer saam met die kleurvolle dinosourusmaats!

    Dino-Maats: Vorms

    R 110.00

  • Ek is Gaaf

    Ek is Gaaf

    n Reeks pragtig geïllustreerde bordboeke wat groot gevoelens verken. Die eenvoudige narratief dra 'n belangrike boodskap in elke boek - hoe dit belangrik is om na ons gevoelens te luister, dit te erken en veilig genoeg te voel om dit uit te druk of met ander te deel. Aan die einde van elke boek is daar 'n praktiese oefening om kleintjies te help om die emosie te hanteer en 'n prettige wiel om uit te druk hoe hulle voel. Bedagsame boodskap en praktiese aktiwiteit in elke boek. Boeiende illustrasies deur Ailie Busby. Wiel kan op voorblad gesien word

    Kathryn Jewitt

    R 170.00

  • Baba Se Eerste Jaar

    Baba Se Eerste Jaar

    In hierdie pragtige geillustreerde boek kan jy die onthou-oomblikke van jou baba se eerste lewensjaar vas vang. Hou die herinneringe lewend met belangrike datums en mylpale, foto's en hand- en voetafdrukke. Bere kosbare aandenkings en briewe wat jou kind later kan lees in twee spesiale vakkies. Koester jou kleinding se ontwikkelingsfases met hierdie familieskat.

    Stajner

    R 130.00

  • Ek Is Kalm

    Ek Is Kalm

    n Reeks pragtig geïllustreerde bordboeke wat groot gevoelens verken. Die eenvoudige narratief dra 'n belangrike boodskap in elke boek - hoe dit belangrik is om na ons gevoelens te luister, dit te erken en veilig genoeg te voel om dit uit te druk of met ander te deel. Aan die einde van elke boek is daar 'n praktiese oefening om kleintjies te help om die emosie te hanteer en 'n prettige wiel om uit te druk hoe hulle voel. Bedagsame boodskap en praktiese aktiwiteit in elke boek. Boeiende illustrasies deur Ailie Busby. Wiel kan op voorblad gesien word

    Kathryn Jewitt

    R 170.00

  • Ek Is Gelukkig

    Ek Is Gelukkig

  • Nie eens 'n bietjie vuil nie

    Wanja Olten

    R 50.00

  • Die vlieende Hollander

    Niels Rood

    R 50.00

  • Toe meneer Venter deurskynend geword het

  • Anna se verlore droom

    Thomas Docherty

    R 50.00

  • Uit die wolf se bek

    Fabian Negrin

    R 50.00

  • Die wildewragtigs

    Manuela Olten

    R 50.00

  • Hond sal dit beslis nie wees nie

    Martin Baltscheit

    R 50.00

  • Ongelooflike liefdesverhaal van Meneer Morf

  • Die vyfde skaap

    Harriet Grundmann

    R 50.00

  • Die Suurtjies

    Jaap Robben

    R 50.00

  • Die goue kring

    Koos Meinderts

    R 50.00

  • Oupa se engel

    Jutta Bauer

    R 50.00

  • Halsoorkop

    Miriam Koch

    R 50.00

  • Baas baba se baas

    Baas baba se baas

    Vanaf die oomblik toe sy babasussie daar aankom, is dit vir Baas Baba duidelik SY is nou die baas. Die personeel is in vervoering oor haar en sien hom skaars raak - maak nie saak wat hy doen, waar hy dit doen of hoe verregaande dit is nie. Toe gooi Baas Baba handdoek in. Maar gelukkig weet die nuwe baas net wat om te doen om die organisasie van ondergang te red ... Baas Baba se baas volg op Baas Baba. Dis `n tong-in-die-kies-storie waaroor kinders EN ouers mal sal wees! Moet nie die film Boss Baby misloop nie!

    Marla Frazee

    R 50.00

  • Word wakker, Walter

    Word wakker, Walter

    Walter raak op die vreemdste plekke aan die slaap; in die middel van 'n hewige storm, in die swembad, selfs op sy eie verjaarsdagpartytjie. Sy bekommerde ouers sleep hom na allerhande dokters toe en probeer alles om hom wakker te maak - van gruwelike spinnekoppe en 'n groot blaasorkes van 65 musikante. Maar niks of niemand kan hom wakker maak nie. Dan gebeur daar egter iets verrassends. 'n Prettige prenteboek oor slaap met groot illustrasies en treffende moderne ontwerp deur Pieter Gaudesaboos.

    Lorraine Francis

    R 50.00

  • Baas baba

    Baas baba

    Vanaf die oomblik toe die baba daar aankom, is dit duidelik hy is die baas. Hy rig sy kantoor in die middel van die huis in en Ma en Pa word onmiddellik op 'n vier-en-twintig-uur-werkprogram geplaas. Vergadering na vergadering word bele - party in die middel van die nag. Baas Baba is veeleisend en puntenerig en niemand waag dit om hom tee te gaan nie. Tot op 'n dag. Hy roep 'n vergadering uit, maar sy personeel reageer nie. Hy bespied sy omgewing, staar na sy werkers en frons. Kan dit wees? Dis tyd om iets heeltemal anders te probeer ...Baas Baba is 'n tong-in-die-kies-storie waaroor kinders en ouers mal sal wees!

    Marla Frazee

    R 50.00

  • Wolf, wolf!

    Wolf, wolf!

    Dit is nag. In die slaapkamer van 'n slapende dogtertjie, stry 'n wolf en 'n nagmerrie. Die wolf wil die dogtertjie wakker maak om haar die skrik op die lyf te jaag. Die nagmerrie wil haar aan die slaap hou sodat hy haar in haar drome kan verras. Wie kan haar die meeste bang maak? En wat gebeur as die wolf self 'n aaklige nagmerrie kry? 'n Skreeusnaakse boek wat met kindervrese klaarspeel. Met verbeeldingryke illustrasies waardeur die skrywer die leser om die bos lei: Wat is realiteit en wat is droom? Klanknabootsing maak die boek ideaal vir voorlees.

    Andre Bouchard

    R 50.00

  • Vriende

    Mies van Hout

    R 50.00

  • Tippie en die Bul

    Tippie en die Bul

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die “i”- en “u”-klank bekend.; Boeke in Vlak 1: 1. Hallo, Tippie! ; 2. Tippie en die hen ; 3. Tippie se jas ; 4. Tippie en die kat; 5. Tippie en die bok ; 6. Tippie en die kam ; 7. Tippie se bal ; 8. Tippie en die by ; 9. Tippie en die vis ; 10. Tippie en die bul.

    Jose Palmer, Reinette Lombard, Zinelda McDonald

    R 50.00

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account