FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

ATKV Gratisboek

ATKV Gratisboek

Die ATKV is 'n inklusiewe organisasie wat ten doel het om die Afrikaanse taal en kultuur te bevorder.  Die ATKV is in 1930 in Kaapstad gestig as ’n organisasie waar mense die lekkerte van Afrikaans-wees met mekaar kon deel.  Vandag is dit dié Afrikaanse kultuurtuiste  met rondom 30 kultuurprojekte per jaar, van debatte en toneelopvoerings tot kooroptredes en besprekings.

Die ATKV is ‘n moderne en innoverende organisasie wat sosiale en ekonomiese vooruitgang op ‘n volhoubare manier bevorder, met die doel om die ontwikkeling en behoud van Afrikaans as erfenis te verseker.

Verloor jouself in wonderlike stories en feite wat jou tone laat krul van lekkerkry.  Hier is menigte om van te kies en the keur; ‘n wonderlike boekboeihaai wat net hier beskikbaar is vir die ATKV lede. 

 

Afrikaanse Fiksie


Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account